Velddrif se Vissers maak skoonskip met landboutoerisme
Velddrif se Vissers maak skoonskip met landboutoerisme Woorde: Clifford Roberts Fotografie: Mia Truter Volstruisvlei is ’n ou plaas met ’n ryk geskiedenis, en Gielie Visser is die derde generasie wat hier boer. Die 1 640 ha grond lê op die R399 op pad na Piketberg.Read More »Velddrif se Vissers maak skoonskip met landboutoerisme

